Nou, hier

Di hoogs afgeronde digdebuut van Corn Coetzee is n opwindende gebeurtenis in die Afrikaanse uitgewersbedryf. Coetzee het n sonderlinge styl en toonaard. Op die oppervlak roer daar n onskynlike eenvoud, maar onderliggend is n web van deurdagtheid versteek. Volgens een keurder word die gedigte veral gekenmerk aan n fyn balans tussen emosie en mymering/waarneming – iets wat herinner aan sommige historiese digkunsvorme uit Japan en China. Coetzee put uit die wreld van die huisvrou, die groei en verbrokkeling, vreugde en pyn van verhoudings, die Boeddha, die omgewing en die hier-en-nou soos gesetel in die durende gang van lewe en dood.

R240.00

Available on back-order

SKU: 9780798176200 Categories: ,

Description