Sale!

101 Grappe 8-in-1 (Saggteband, Ouderdomsgroep 6 – 9) Jaco Jacobs Illustreerder: Zinelda McDonald

Lawwe grappies oor talle onderwerpe vir jou en jou vriende! Jaco Jacobs se 101 Grappe-reeks sal jou laat lê van die lag!  Lees meer hieronder.

Jaco Jacobs

R390.00

Available on back-order

SKU: 9780637001687 Categories: , ,

Description

Lawwe grappies oor talle onderwerpe vir jou en jou vriende! Jaco Jacobs se 101 Grappe-reeks sal jou laat lê van die lag! Daar is grappe oor skool, vakansie, diere, goggas, spoke, sport en meer. Hierdie lawwe grappies waarborg ure se vermaak. Koop nou al 8 titels saam in een waarde-vir-geld boekpak – beskikbaar in Afrikaans en Engels! Titels ingesluit in die boekpak: • 101 Diere-grappe • 101 Klop-klop-grappe • 101 Lawwe-grappe • 101 Pouse-grappe • 101 Sportgrappe • 101 Vakansiegrappe • 101 Spookgrappe • 101 Goggagrappe