13 Spookstories (Herdruk, Afrikaans, Paperback, 108 pg, ouderdom 13+) Jaco Jacobs, Illustrated by Tanja Joubert, Francois Bloemhof, Fanie Viljoen

Glo jy in spoke? Is daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Maak dig toe die gordyne, klim in jou bed, trek die duvet styf om jou skouers… en laat die 13 stories in hierdie boek jou koue rillings gee!

Jaco Jacobs, Illustrated by Tanja Joubert, Francois Bloemhof, Fanie Viljoen

R180.00

Available on back-order

Description