Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis 2 Partytjiepret (Sagteband, 56 pg, Ouderdomsgroep 6 – 9) Anzil Kulsen Illustrator: André Trantraal

Clint Fryer is deel van ‘n groep kinders wat in Huis Helderlig bly, maar al die kinders noem dit sommer Huis Hindernis. Matrone Busiswe meen die kinders wat alewig onder haar voete is, is net ‘n hindernis vir haar … Min weet sy van die avonture wat die kinders beleef! In die eerste boek, Die soektog, besef die kinders alles is nie pluis nie. Dit lyk of die geld van die kinderhuis besig is om op te raak. Clint en die ander stel ondersoek in. In die tweede boek, Partytjiepret, moet Dedrei boet vir haar sabotasieplan wat amper daartoe gely het dat Dedrei nie aan die danskompetisie kan deelneem nie. Sy moet help om die vloere van die kinderhuis te was. Vinnig genoeg sien Clint en die res van die kinders dat Dedrei nie so sleg is nie. Die kinders besluit om Dedrei te gaan verras by haar verjaarsdagpartytjie …

Anzil Kulsen Illustrator: André Trantraal

R80.00

Available on back-order

SKU: 9780639608174 Categories: , , ,

Description