Lukas bou ‘n superkar (Sagteband, 64 pg, ouderdom 10-12) Peti Troskie Illustrator: Hjalmar Pretorius

Wat kry jy as jy die volgende bymekaarsit? Een Lukas, ʼn spul blokkies, een beste maat, ʼn boelie, ʼn kwaai juffrou en ʼn verlore wiskundeboek? ʼn Superkar! Lesers wat van Lego-sportkarre hou, sal mal wees oor hierdie boek. Dit sal sal selfs die mees teensinnige seunsleser laat aanhou lees

Peti Troskie Illustrator: Hjalmar Pretorius

R145.00

Available on back-order

SKU: 9780639608198 Categories: , , ,

Description