Magriet hou konsert (Sagteband, 24 pg, Ouderdomsgroep 6 – 9) Melanie Tait Illustrator: Linki Brand

ʼn Stadshoender wat geraas maak! Nina kry ʼn spesiale geskenk vir haar verjaarsdag – ʼn hoender! Nina en Magriet is dadelik beste maats. Magriet gaan selfs elke dag ʼn eier lê. Maar iewers is daar ʼn eierdief … In Magriet die stadshoender ontmoet lesers vir Nina en Magriet. Hierdie twee gaan saam op hope avonture. In Magriet hou konsert voer Nina en Magriet ʼn konsert op, maar Magriet se kekkel is weg … Die Magriet-reeks is gebaseer op die ware avonture van die skrywer se dogter, Nin, en haar hoenders, Matilda en Siena.

Melanie Tait Illustrator: Linki Brand

R60.00

Available on back-order

SKU: 9780799398908 Categories: , , ,

Description