Magriet se eierbesigheid (Sagteband, 24 pg, Ouderdomsgroep 6 – 9) Melanie Tait Illustrator: Linki Brand

Nina en Magriet die hoender is beste maats en het allerhande avonture saam! In die vierde boekie, Magriet se eierbesigheid, besef Nina dat sy en Magriet saam ‘n besigheid kan begin. Magriet lê elke dag ‘n eier en so word “Lê-‘n-eier” gestig. Dit laat Nina groot drome droom oor eendag as sy groot is … Ander titels in die reeks: 1 Magriet die stadshoender 2 Magriet hou konsert 3 Magriet en Billie

Melanie Tait Illustrator: Linki Brand

R60.00

Available on back-order

SKU: 9780639603995 Categories: , , ,

Description