Site icon Book Hub

Albertus die jakkalsie 01: Dis nie maklik om ‘n ouboet te wees nie

Vandag is Albertus kwaad. Hanno, sy jonger boetie, het hom baie kwaad gemaak. Gelukkig is pappa daar om die gemoedere te sus. Regtigwaar, dit is nie maklik om ‘n ouboet te wees nie.

Exit mobile version