Fantasi – Avonture in Dinosourusland (Afrikaans, Hardcover, 99 pg) (4-8 yr)

Word gou deel van hierdie klein dinosourus-wereld waar daar ‘n hele paar verrassings vir jou wag!

Mireille Saver; Illustrated by Gauthier Dosimont; Fantasi

R225.00

Available on back-order

SKU: 9781920660208 Categories: ,

Description

Drie onskeibare maats, Wes, Essel en Onnie, nooi jou om saam met hulle terug in tyd te reis en hul dol avonture te deel. Hoe gaan hulle die droogte en koue oorleed? Hoe sal hulle uit die kloue van die verskriklike T-Rex kan bly? Wat sal hulle agter die berg ontdek? Word gou deel van hierdie klein dinosourus-wereld waar daar ‘n hele paar verrassings vir jou wag!