Melo En Maats Aktiwiteitsboeke (Sagteband, 56 pg) Thuli Madonsela

Melo en haar vriende kom speel saam met kleingoed in hierdie prettige aktiwiteitsboek vir 5-8-jariges. Dit is propvol speletjies soos soek die woord, skommel die letters, prentjie-sudoku en verbind die kolletjies. Dit sal kleingoed nie net besig hou en stimuleer nie, maar kinders ook herinner dat God lief is vir hulle en die wonderlike wêreld om hulle geskep het.

Thuli Madonsela

R49.00

Available on back-order

SKU: 9781431625673 Categories: , , , ,

Description