B2S: Nuwe Alles-In-Een Graad 1: Pret met Afrikaans Eerste Addisionele Taal-werkboek – Ek leer om ’n nuwe taal te praat (Sagteband, 96 pg) Mart Meij, Mart Meij, Christian Botha, Glaudina Rossouw

Die werkboek is ontwikkel volgens die vereistes van die kurrikulum (KABV).
Aandag word gegee aan woordeskat wat die kind hardop moet herhaal sodat dat die kind teen die einde van die grondslagfase vlot kan praat en leesstof in Afrikaans kan lees. Die werkvelle en oefenbladsye, wat die kind saam met die praatwerk moet doen, bied geleentheid vir inoefening en inskerping. Die inhoudsopgawe dui duidelik aan wanneer aktiwiteite voltooi moet word.

Mart Meij, Mart Meij, Christian Botha, Glaudina Rossouw

R138.00

Available on back-order

SKU: 9781776073092 Categories: , ,

Description