Sale!

B2S: Nuwe Alles-In-Een Graad 3: Pret met Afrikaans Eerste Addisionele Taal-werkboek – Ek kan nou Afrikaans lees, praat en skryf! (Sagteband, 96 pg) Mart Meij, Amorie Van Straaten, Beatrix de Villiers, Rina Erasmus, Cindey Jordaan, Dorothea Korff, Waldy Van Wyk, Glaudina Rossouw, Mart Meij, Christian Botha

Die werkboek is ontwikkel volgens die vereistes van die kurrikulum (KABV).
Aandag word gegee aan woordeskat wat die kind hardop moet herhaal sodat dat die kind teen die einde van die grondslagfase vlot kan praat en leesstof in Afrikaans kan lees. Die werkvelle en oefenbladsye, wat die kind saam met die praatwerk moet doen, bied geleentheid vir inoefening en inskerping. Die inhoudsopgawe dui duidelik aan wanneer aktiwiteite voltooi moet word.

Mart Meij, Amorie Van Straaten, Beatrix de Villiers, Rina Erasmus, Cindey Jordaan, Dorothea Korff, Waldy Van Wyk, Glaudina Rossouw, Mart Meij, Christian Botha

R125.00

Available on back-order

SKU: 9781776073115 Categories: , , ,

Description