Site icon Book Hub

Babadierestories: Nag, Apie (Kinders – Kleuters) Human & Rousseau

Apie wil altyd die beste in alles wees. Maar hoogmoed kom voor die val en hy leer gou dat om ‘n goeie maatjie te wees die heel beste van alles is. Hierdie pragtige slaaptydboek met foto-illustrasies en eenvoudige stories sal jou kleinding in ‘n kits droomland toe stuur.

Exit mobile version