Babadierestories: Nag, Eendjie (Kinders-Kleuters) Human & Rousseau

Eendjie verlaat die nes op soek na avontuur . . . en verdwaal! Met die hulp van sy vriend, Padda, vind hy uit dat hy alles het wat nodig is om sy pad terug nes toe te vind – pootjies wat kan skop, veertjies wat hom warm hou wanneer hy swem en ‘n piepstemmetjie om Mamma Eend mee te roep.

Human & Rousseau

R140.00

Available on back-order

SKU: 9780798183154 Categories: , , ,

Description