Site icon Book Hub

Bitterbosbende 1 Die geheim van die nuwe hoof

Laerskool Bitterbos se nuwe skoolhoof waai soos ‘n yskoue onweerswind by die eerste saalbyeenkoms in. Kurt, sy suster Nieke en hulle groepie moet as NW-taak ‘n sonkrag-oondjie maak. Toe die gedoente TE goed werk en hulle ‘n mini-ontploffing in die vierkant veroorsaak, word hulle na die hoof se kantoor ontbied – met verrassende gevolge

Exit mobile version