Boeliebief – 7 Snaakse Stories (Sagreband, Kinders, Ouderdomsgroep 6 – 9) Jaco Jacobs Illustreerder: Gwendolene van der Merwe

Hierdie boek bevat sewe snaakse stories wat jou gaan laat skater, skree of snork van die lag! Lees meer hieronder.

Jaco Jacobs

R99.00

Available on back-order

SKU: 9781776251988 PM Categories: ,

Description

Wat doen ‘n mens met duisend blikkies boeliebief?

Het jou oupa se neushare al die voorblad van die koerant gehaal?

Hoe lyk ‘n verliefde volstruis?

Wat kan jy alles met die skoolhoof se hartjie-onderbroek aanvang?

Hierdie boek bevat sewe snaakse stories wat jou gaan laat skater, skree of snork van die lag!