CAPS 2022/2023 Vis & tjips – Huistaal, Gr 8 (Afrikaans, Paperback, 88 pg, ouderdom 11+) Jaco Jacobs

Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. Kevin is moeilikheid met ’n hoofletter “M”. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie.

Jaco Jacobs

R155.00

Available on back-order

Description