CAPS 2022/2023 Zackie Mostert Druk ‘n Drie – Eerste Addisionele Taal, Gr 7 (Afrikaans, Paperback, 72 pg, Ouderdom 9+) Jaco Jacobs, Illustrated by Alex van Houwelingen

Zackie en Vincent sien baie uit na die rugbytoer. Selfs al speel hulle nie vir die A-span nie. En selfs al dra hulle span se afrigter lipstiffie! Maar dan word die rugbytoer afgestel, en almal dink dis Zackie se skuld …

Jaco Jacobs, Illustrated by Alex van Houwelingen

R140.00

Available on back-order

Description