Dagboek van ‘n Wimpy Kid 17 Oorvöl Duk (Sagteband, 224 pg, Ouderdomsgroep 10 – 12) Jeff Kinney Vertaler: Tinus Horn

Binnekort – 30 November 2022. In Oorvöl Duk vind Greg Heffley uit dat die roete na roem en glorie met ‘n paar uitdagings gepaard gaan. Lees meer hieronder.

Jeff Kinney Vertaler: Tinus Horn

R170.00

Available on back-order

Description

In Oorvöl Duk vind Greg Heffley uit dat die roete na roem en glorie met ‘n paar uitdagings gepaard gaan. Toe hy besluit het om saam met sy tienerbroer, Rodrick, se musiekgroep, Földoek, op toer te gaan het Greg nie besef waarvoor hy homself inlaat nie. Maar hy vind vinnig uit dat die laat aande, onbetaalde gigs, gevegte onder mekaar en geldprobleme als deel van die rock-en-rol leefstyl is. Kan Greg vir Földoek help om die legendes te word wat hulle dink hulle is? Of gaan te veel tyd saam met Rodrick se musiekgroep ‘n stink tyd word?