Dagboek van ‘n Wimpy Kid 18: Leekoppie (Sagteband, Kinders, Ouderdomsgroep 10 – 12) Jeff Kinney

Tot nou toe was hoërskool nie eintlik ‘n pretrit vir Greg Heffley nie. Wanneer die dorp dreig om die vervalle gebou toe te maak, is hy min gespin.

Maar toe Greg besef hy sal na ‘n ander skool as sy beste vriend, Rowley Jefferson, gestuur word, sing hy ‘n ander deuntjie. Kan Greg en sy klasmaats die skool red voordat die deure finaal gesluit word? Of is dit die begin van ‘n splinternuwe hoofstuk in Greg se lewe?

Jeff Kinney

R180.00

Available on back-order

SKU: 9780637002783 Categories: ,

Description