Die avonture van Iwan (Sagteband, 182 pg, Kinders-Ouderdomsgroep 10 – 12) Otfried Preussler

Iwan is die jongste en ook die luiste van drie seuns. Op ‘n dag stuur sy pa hom om takke in die woud te gaan afbreek en daar kom hy ‘n blinde man teë. Dié man sê vir hom dat hy eendag die tsaar van Rusland sal word. Al wat hy moet doen, is om op die bakoond in die huis te lê, net sonneblompitte te eet, en met niemand te praat nie … vir sewe jaar lank!
Die jare gaan verby en uiteindelik begin sy groot reis na die Witteberge, ‘n reis vol avontuur en gevare. Hy kom teen die bose Og te staan, kruis paaie met die rower Batur en reken met ‘n heks af. So trek hy deur seisoene en landskappe, en telkens moet hy ‘n nuwe struikelblok op pad oorkom. Maar Wanja glo vas in die voorspelling van die blinde man en hou voet by stuk. Sou die ou man die waarheid gepraat het?

Otfried Preussler

R250.00

Available on back-order

Description