Die beroemde vyf 01: Vyf op ‘n skateiland (Sagteband, Ouderdomsgroep 6 – 9) Enid Blyton Vertaler: Amelia de Vaal Illustreerder: Laura Ellen Anderson

Julian, Dick en Anne bring die vakansie saam met hulle niggie George en haar hond Timothy deur. Terwyl hulle Kirrin-eiland verken, ontdek hulle iets opwindends wat hulle tot diep in die kerkers onder Kirrin-kasteel lei. Wie – en wat – wag daar op hulle? Lees meer hieronder.

Enid Blyton Vertaler: Amelia de Vaal Illustreerder: Laura Ellen Anderson

R190.00

Available on back-order

Description

“Daar is iets anders daar doer in die see,
daar ver by die rotse – iets donker en groot wat lyk
of dit elke nou en dan slingerend deur die branders
breek – en dan weer terugval. Wat sou dit wees?”

Julian, Dick en Anne bring die vakansie saam met hulle niggie George en haar hond Timothy deur. Terwyl hulle Kirrin-eiland verken, ontdek hulle iets opwindends wat hulle tot diep in die kerkers onder Kirrin-kasteel lei. Wie – en wat – wag daar op hulle?

Pragtige nuwe omslagkuns deur Laura Ellen Anderson maak dié klassieke reeks vir moderne jong lesers toeganklik.