Die beroemde vyf 02: Vyf en ‘n tweede avontuur (Sagteband, Ouderdomsgroep 6 – 9) Enid Blyton Vertaler: Amelia de Vaal Illustreerder: Laura Ellen Anderson

Toe die vyf vriende ‘n antieke kaart ontdek wat hulle na ‘n geheime paadjie lei, kan hulle skaars wag om verdere ondersoek in te stel. Dan verdwyn oom Quentin se belangrike dokumente, en die soektog ontaard in ‘n ware skattejag. Lees meer hieronder.

Enid Blyton Vertaler: Amelia de Vaal Illustreerder: Laura Ellen Anderson

R190.00

Available on back-order

Description

“Kyk! Dis die dief!
Toe, ons moet hom vastrek!”

Toe die vyf vriende ‘n antieke kaart ontdek wat hulle na ‘n geheime paadjie lei, kan hulle skaars wag om verdere ondersoek in te stel. Dan verdwyn oom Quentin se belangrike dokumente, en die soektog ontaard in ‘n ware skattejag. George en Timmy het hond se gedagtes oor wie nou eintlik die skurk is … maar kan die vyf vriende saamwerk om die raaisel op te los? Pragtige nuwe omslagkuns deur Laura Ellen Anderson maak dié klassieke reeks vir moderne jong lesers toeganklik.