Die beroemde vyf 03: Vyf vat saam die pad (Sagteband, Ouderdomsgroep 6 – 9) Enid Blyton Vertaler: Amelia de Vaal Illustreerder: Laura Ellen Anderson

Die vyf vriende ontdek ‘n geheimsinnige trommel op Kirrin-eiland en hulle vermoed onraad. Maar dan hoor hulle ‘n kind in die middel van die nag skree! Lees meer hieronder.

Enid Blyton Vertaler: Amelia de Vaal Illustreerder: Laura Ellen Anderson

R190.00

Available on back-order

Description

“Ons wil nie hê die smokkelaars moet weet
dat ons hulle speletjie agtergekom het nie.
Ons wil hulle probeer vastrek!”

Die vyf vriende ontdek ‘n geheimsinnige trommel op Kirrin-eiland en hulle vermoed onraad. Maar dan hoor hulle ‘n kind in die middel van die nag skree! Wie is saam met hulle op die eiland, en hoekom?
Pragtige nuwe omslagkuns deur Laura Ellen Anderson maak dié klassieke reeks vir moderne jong lesers toeganklik.