Die Bulle Bakke – Episode 7 (Afrikaans, Paperback, 144 pg, Kinders 6-9) Aaron Blabey vertaler Kobus Geldenhuys

BESKIKBAAR OKTOBER 2022

Die Bullebakke het die ruimtewesens ontkom deur een of ander knoppie – OEPS – te druk! En het in die tyd van die dinosourusse beland!

Ja, julle het reg gehoor! Die helde word deur dinourusse gejag…

Maar wie moet nou eintlik bang wees vir wie?

Aaron Blabey vertaler Kobus Geldenhuys

R160.00

Available on back-order

SKU: 9781485312987 Categories: , , ,

Description