Site icon Book Hub

Die bullebakke – Episode 3 (Sagteband, 144 pg, Kinders-Ouderdomsgroep 6 – 9)

Die Bullebakke wil steeds helde wees, maar hierdie keer bevind hulle hulself in ‘n penarie. Hulle het met die verkeerde marmotjie gemors! Hoe gaan hulle uit ‘n REGTE BULLEBAK se kloue ontsnap? As hulle net kan saamwerk en ophou om mekaar te wil probeer eet! Boonop agtervolg ‘n geheime ninja hulle …

Exit mobile version