Die bullebakke – Episode 4 (Sagteband, 140 pg, Kinders-Ouderdomsgroep 6 – 9) Aaron Blabey Vertaler: Kobus Geldenhuys

Marmelade, die bose marmotjie, het die hele wêreld in gevaar gedompel met behulp van sy weermag van zombie-katjies! Die Bullebakke sien dit as nog ‘n geleentheid om hulle heldhaftigheid te bewys. Gelukkig voer hulle nie alleen die stryd teen die wollerige miaau-monsters nie. Hulle nuutste lid is nie net mooi nie (ja, Meneer Wolf kan sy oë nie van haar afhou nie!) sy besit ook allerhande cool vegvaardighede!

Aaron Blabey Vertaler: Kobus Geldenhuys

R160.00

Available on back-order

SKU: 9781485311768 Categories: , , ,

Description