Die bullebakke – Episode 5 (Sagteband, 140 pg, Kinders-Ouderdomsgroep 6 – 9) Aaron Blabey Vertaler: Kobus Geldenhuys

Daar is slegte nuus en goeie nuus … Die wêreld gaan eindig, MAAR die Bullebakke is hier om dit te keer! Dit beteken hulle sal net ‘n vuurpyl moet “leen”, en daar is miskien iets kriewelrigs in die ruimtepakke … en mnr. Piranha het moontlik te veel burrito’s geëet … Maar nou ja, dit kan tog nie so erg wees nie? Of ? Die dapper helde is op pad MAAN toe om die mal marmotjie te gaan wys wie’s baas.

Aaron Blabey Vertaler: Kobus Geldenhuys

R160.00

Available on back-order

SKU: 9781485312963 Categories: , , ,

Description