Die Feetjiepolisiediens (Sagteband, 72 pg, Kinders, Ouderdomsgroep 10-12) Leon-Ben Lamprecht, Illustreerder: Zinelda McDonald

Almal in Feetjieland kan rustig slaap met Kaptein Fanie en Sersant Saarkie van die Feetjiepolisiediens wat ‘n oog oor hulle hou! Daar is drie sake wat ondersoek moet word: in die Groot Woud by die De Beer-huis het iemand ingebreek en al die pap geëet, Jan Christoffel Reus se hennetjie wat goue eiers lê, is gesteel en Hansie en Grietjie Fick is weg . . . te midde van vreemde gebeure by Mevrou Le-Vy se gemmerbroodhuisie.

Leon-Ben Lamprecht

R160.00

Available on back-order

SKU: 9780624094159 NB Categories: ,

Description