Die holderstebolder hondepartytjie (Sagteband, 96 pg, Ouderdomsgroep 10 – 12) De Wet Hugo Illustreerder: Stephen Wallace

Vir sy 10de verjaardag wens Jaco net vir een ding: ‘n hond! En hy wil ‘n hondepartytjie hê, met hondekolwyntjies. Maar gaan sy ouers vir hom die geskenk van sy drome gee? Sal sy gunsteling-sanggroep, Wagter en die waghonde, by sy partytjie kan wees? En wie moet hy nooi: net sy maats wat van honde hou of almal in sy klas? En wat moet hy doen as sy partytjie skielik heeltemal skeef loop, of as die hond wat hy kry in iets eienaardigs verander? ‘n Storie propvol kinkels en keuses!

De Wet Hugo Illustreerder: Stephen Wallace

R135.00

Available on back-order

SKU: 9780798182867 Categories: , , ,

Description