Sale!

Die mooiste sprokies van Grimm (Sagteband, tweede uitgawe) Marita van der Vyver, Piet Grobler

Marita van der Vyver stel in hierdie pragbundel ‘n persoonlike keur saam van veertig van die Grimm-broers se mooiste sprokies, wat sy self uit Duits vertaal het. Hier is bekendes soos Rooikappie en Klein Duimpie asook minder bekende sprokies soos Die goue voël en Ysterhans. Die internasionaal bekroonde kunstenaar Piet Grobler se onweerstaanbare illustrasies skenk nuwe dimensie aan ‘n skatkis van magiese verhale wat oud en jonk sal betower.

Marita van der Vyver, Piet Grobler

R335.00

Available on back-order

SKU: 9780798182591 Categories: , ,

Description