Site icon Book Hub

Die mooiste stories van Helena Lochner (Sagteband, 160 pg, Kinders – Versamelbundels) Helena Lochner Illustreerder: Leoni Hofmeyr

“Die Hans Andersen van Suid-Afrika” – dit is die erenaam wat Helena Lochner in Noorweë gekry het. Hierdie beroemde skrywer van kinderverhale en sprokies is in 1951 oorlede, maar haar werk bly steeds gewild. Die keur van haar mooiste verhale wat hier byeengebring is, sluit die bekendstes in soos ‘Ou Tante Langtand’, ‘Die Pratende Pot’ en ‘Die Boomprinses’. Die bundel bevat nuwe illustrasies om ‘n jong geslag Afrikaanse kinders te bekoor.

Exit mobile version