Die Otters in Die Okavango-moeras: Boek 8 (Sagteband, 120 pg) Cor Dirks

Die Otters gaan saam met hulle pa’s op ‘n kampeervakansie na Moremi, ‘n wildreservaat in die oostelike gedeelte van die Okavango-delta. Een pa nooi ‘n studentevriend van hom en die se seun Berrie ook saam. Sommer gou besef die Otters dat Berrie deel is van die Uil-bende, en dat hulle op hom kan staatmaak. Die pad na Moremi loop lang draaie deur vreemde plekke. Wanneer die viertal seuns op Maun ontvoer word, moet hulle die waterkanale by Matlapaneng in ‘n mokoro aandurf en die woestynstreek, waar net die Boesmans woon, trotseer. Sal die seuns op mopaniewurms oorleef? En sal hulle ooit by Moremi uitkom?

Cor Dirks

R145.00

Available on back-order

SKU: 9781869194192 Categories: , ,

Description