Die seerowers 4: Die seerowers en kaptein Rufus Rottus (Sagteband, 160 pg, Kinders, Ouderdom 6-9 ) Jonny Duddle, Kobus Geldenhuys

AHOOI DAAR, SKARMINKELS! Grootgaapbaai is oorval met ROTTE! Groot rotte, klein rotte, kwaai rotte en honger rotte. Gelukkig bied ‘n geheimsinnige towerfluitspeler, Rufus Rottus, aan om van die knaagdierprobleem ontslae te raak teen betaling. Wanneer die gulsige burgemeester weier om die towerfluitspeler vir sy dienste te betaal, speel hy ‘n betowerde deuntjie en lei al die kinders in Grootgaapbaai weg. Sal Matilda en Basjan hulle kan red?
Dit is die vierde titel in die gewilde Seerower-reeks!

Jonny Duddle, Kobus Geldenhuys

R185.00

Available on back-order

Description