Die uile en die rampokkers: Boek 2 (Herdruk, sagteband, 204 pg) Cor Dirks

Ons ken hulle nou reeds goed, Philip, Hennie, Jorsie, Vaatjie en Berrie, die vyf vriende wat hulleself Die Uile noem en allerhande planne beraam om in Kranskopskool reg te laat geskied, raaisels op te los en boelies behoorlik te laat les opse. In Die Uile en die Rampokkers gaan die avonture van hierdie vyftal voort, maar soos gewoonlik verloop alle planne nie ewe glad nie …

Cor Dirks

R145.00

Available on back-order

SKU: 9781869194420 Categories: , ,

Description