Die Uile in Die Gimnasium: Boek 13 (Sagteband, 136 pg) Cor Dirks

Die vyf Uile bevind hulle op splinternuwe terrein: die leergimnasium. Al is hulle skooldae op Kranskop verby, is Philip, Hennie, Vaatjie, Jorsie en Berrie se avontuurlus steeds sterk. In die leergimnasium kry “rateltaai” en “vasbyt” egter nuwe betekenis, en moet rekening gehou word met bloedsweet en boelies in uniform!

Cor Dirks

R145.00

Available on back-order

SKU: 9781869195670 Categories: , ,

Description