Die Uile in Die Kalahari: Boek 5 (Sagteband, 186 pg) Cor Dirks

Die lede van die Genootskap van die Groot Uil staar nuwe, vreemde bedreigings in die gesig …Philip Senekal, die leier van ‘n vyftal vriende wat hulleself die Uile noem, oortuig sy pa om hulle almal saam te neem op ‘n jagvakansie in die Kalahari. Maar die opwindende vakansie draai anders uit as wat hierdie seuns van Kranskop verwag het. Kort voor lank kruis hulle paaie met gevaarlike wilde diere en hulle moet uit verknorsings gehelp word. Wie is die geheimsinnige woestynman met sy onverstaanbare taal wat hulle elke keer help? En sal hy ook kan help wanneer die Uile deur ‘n groep gevaarlike inboorlingpriesters ontvoer word?

Cor Dirks

R145.00

Available on back-order

SKU: 9781869194703 Categories: , ,

Description