Die Uile in Die Stad: Boek 10 (Sagteband, 144 pg) Cor Dirks

’n Paar blink klippies, ’n vreemde stad en ’n gevaarlike smokkelbende…

Onderweg na Johannesburg versteek iemand geroofde diamante in Jorsie se tas. So beland hy en sy vriende – bekend as die Uile – in ’n ondergrondse netwerk van misdaad. En wanneer die moeilikheid hulle na ’n verlate mynskag lei, raak dinge éérs gevaarlik. Sal die Uile Lan Fu se bende kan uitoorlê?

Cor Dirks

R145.00

Available on back-order

SKU: 9781869195656 Categories: , ,

Description