DIE UILE IN DIE WILDTUIN: BOEK 4 (Sagteband, 154 pg) Cor Dirks

n Bosveld- en wildtuinvakansie hou vir die Uile onverwagte avonture in… Philip, Hennie, Berrie, Vaatjie en Jorsie, die vyf vriende bekend as die Uile, reken die grootste vakansieavonture wag vir hulle op ‘n bosveldplaas. Toe Philip, die Groot Uil, ‘n luiperd uit ‘n boom plattrek, dink hulle die vakansie kan nou net rustiger raak. Maar toe besluit die vyf om Krugerwildtuin toe te gaan. En daar skuil groter uitdagings, want Josie kom per ongeluk op die spoor van drie uitgeslape skelms vir wie die sukses van hulle smokkelstreke belangriker lyk as die lewe van vyf jong seuns.

Cor Dirks

R145.00

Available on back-order

SKU: 9781869194598 Categories: , ,

Description