Die ware avonture van Adelie en Riley (2): Die amadidas (Sagteband, 72 pg, Ouderdomsgroep 6 – 9) Felicia Snyman-du Toit Illustreerder: Nike Bekker

Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Lees meer hieronder.

Felicia Snyman-du Toit

R135.00

Available on back-order

SKU: 9780637001359 Categories: , ,

Description

Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in ’n wêreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip … In “Die Swembadmonster” verander ’n prettige dag in die swembad in ‘n avontuur waarin ’n groot seekat vir Adelie en Riley probeer vang. Mamma en Pappa dink die twee maats speel te lekker. Maar hoekom is daar ’n stuk slymerige poot wat agter bly? In “Die Amadidas” speel Adelie en Riley op die klimraam. Skielik is hulle omring deur baie bomme en bosse – die Amasone! Groot, kwaai voëls probeer hulle bykom. Adelie en Riley moet saamwerk om die vreemde voëls af te weer … Mamma en Pappa dink die twee maats speel te lekker. Maar hoekom bly daar groot blertse op die klimraam agter?