Dierestories stel boeke 1-4 (Sagteband, ouderdom 10-15) G.R. von Wielligh, Illustrated by Dale Blankenaar

’n Reeks diereverhale versamel deur G.R. von Wielligh. Die diereverhale wat Von Wielligh versamel het van die Khoi-Khoi, is van die oudste diereverhale in Suid-Afrika. Met die nuutste uitgawes kry die verhale ’n nuwe baadjie met die pragtige illustrasies van Dale Blankenaar.
G.R. von Wielligh (1859–1932) was ‘n Afrikaanse skrywer en ‘n belangrike oorgangsfiguur tussen die Eerste en Tweede Taalbeweging.

R640.00

Out of stock

SKU: 9781485315025 Tag:

Description