Dierestories 3 (Sagteband, 82 pg, Kinderfiksie, Ouderdomsgroep 10-15) G.R. von Wielligh, Illustrated by Dale Blankenaar

Een agtermiddag begin dit uit ‘n groot los wolk reën. Die son skyn waar dit reën en toe kom daar ‘n pragtige reënboog. Jakkals begin plesierig sing: “Die reën die val, die son die skyn en Jakkals gaan met Boer se dogter trou.”

Reier hoor hom en vra: “Wie wil so ‘n bakoor en spitssnuit vir ‘n man hê?”

Reier is net jaloers! besluit Jakkals. Boer het belowe dat hy wat Jakkals is met sy dogter onder die reënboog kan trou. Maar Jakkals praat te gou. Reier gaan keer dat hy bruilof hou!

Die illustrasies van die opkomende kunstenaar Dale Blankenaar gee nuwe lewe aan die manewales van hierdie diere.

G.R. von Wielligh, Illustrated by Dale Blankenaar

R160.00

Available on back-order

Description

Een agtermiddag begin dit uit ‘n groot los wolk reën. Die son skyn waar dit reën en toe kom daar ‘n pragtige reënboog. Jakkals begin plesierig sing: “Die reën die val, die son die skyn en Jakkals gaan met Boer se dogter trou.”

Reier hoor hom en vra: “Wie wil so ‘n bakoor en spitssnuit vir ‘n man hê?”

Reier is net jaloers! besluit Jakkals. Boer het belowe dat hy wat Jakkals is met sy dogter onder die reënboog kan trou. Maar Jakkals praat te gou. Reier gaan keer dat hy bruilof hou!

G.R. von Wielligh (1859–1932) was ‘n Afrikaanse skrywer en ‘n belangrike oorgangsfiguur tussen die Eerste en Tweede Taalbeweging.