Dryf (sagteband, 240 pg, Tieners) Cecilia Steyn

Mense glo daar’s ‘n vloek oor Stormwater. Die see roep elke jaar sy slagoffers. Is dit waarom Caleb se pa se vliegtuig neergestort het? Caleb moet sy matriekvakansie opoffer om om die geheim te ontrafel. Freya word ook gedwing om haar somer in die vreemde kusdorp deur te bring – asof vars lug ‘n kitskuur sal wees vir haar kroniese siekte. Saam speel hulle speurder. Maar wat as die waarheid ‘n tsunami is wat wag om hulle te verswelg?

Cecilia Steyn

R250.00

Available on back-order

SKU: 9780798183307 Categories: , , ,

Description