Eerste Leesboeke: Fiela en Faan & Knibbel! (Paperback, 32 pg) Katie Dale; Illustrated by Dean Gray Series: Eerste Leesboeke

Fiela en Faan – Fiela en Faan wil iets eet. Maar Faan eet te veel! Knibbel! – Daar is koekies op die rak. Hoe kan Fiela en Faan daarby uitkom? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Katie Dale; Illustrated by Dean Gray

R69.00

Available on back-order

SKU: 9781928446170 Categories: , , ,

Description