Eerste Leesboeke: Rowerhaas (Paperback, 32 pg) Alice Hemming; Illustrated by Serena Lombardo Series: Eerste Leesboeke

Jak is ‘n haas, maar snags is hy ‘n rowerhaas! Jak wil wortels hê, maar is sy oë groter as sy maag? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Alice Hemming; Illustrated by Serena Lombardo

R69.00

Available on back-order

SKU: 9781928446194 Categories: , , ,

Description