Ek en My Ouma (Afrikaans, Sagteband, 32 pg, ouderdom 3+) Alison Ritchie; Illustrated by Alison Edgson

Spesiale avonture saam met ’n spesiale ouma!

Ek en my ouma

is reg vir die dag.

Daar is hope avonture

wat op ons wag!

Beertjie verken graag die wêreld saam met sy ouma. Hulle klim saam boom, plas in waterpoele rond en vang vis. Dit is soveel pret dat Beertjie wens die dag kan sommer vir ewig aanhou! Maar ’n lekker stywe slaaptyddrukkie van Ouma is die perfekte manier om die opwindende dag af te sluit.

Hierdie deernisvolle prenteboek wys hoe wonderlik en prettig dit is om ’n liefdevolle ouma in jou lewe te hê!

Alison Ritchie; Illustrated by Alison Edgson

R160.00

Available on back-order

SKU: 9780799388732 Categories: , , ,

Description