Ek Lees Self, 14: Die Drie Rammetjies Rof (Afrikaans, Paperback, 24 pg) Wendy Maartens; Illustrated by Zinelda McDonald

’n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee! Die Ek lees self-reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Die prettige, bekostigbare dierestories sal ure se leesvermaak verskaf. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.

Wendy Maartens; Illustrated by Zinelda McDonald

R65.00

Available on back-order

SKU: 9780639608020 Categories: , ,

Description