FET Vis en tjips – Huistaal, TAT (Tweede Addisionele Taal) Gr 10 (Afrikaans, Paperback, Skool Uitgawe, 156 pg, Ouderdom 11+) Jaco Jacobs

Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Zolani Memani, dis wie. Zolani is moeilikheid met ’n hoofletter “M”. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie. Sy wens hy beland pens en pootjies in die haaitenk. Maar dan ontmoet Zolani vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oogopslag …

Jaco Jacobs

R160.00

Available on back-order

SKU: 9780799375374 Categories: , , , ,

Description