Grotbaba (sagteband, 32 pg, Kinders – Prenteboeke) Julia Donaldson, Philip De Vos, Emily Gravett

Broeps die grotbaba voel allenig en verveeld. Sy ma verf ure aaneen en sy pa jag pal vir kos vir die pot. Toe Broeps Mamma se verfkwas optel, is sy ouers smoorkwaad. Hulle dreig om hom te voer vir die groot, honger beer! Dan daag daar ‘n vriendelike mammoet op . . . en Broeps maak ‘n hele klomp nuwe vriende. ’n Heerlik ondeunde avontuurverhaal deur twee van die wêreld se voorste skeppers van kinderboeke, in Afrikaans vertaal deur veelbekroonde rympiekoning Philip de Vos.

Julia Donaldson

R170.00

Available on back-order

SKU: 9780624092025 Categories: , ,

Description