Hartklop (Sagteband, 312 pg, Tieners) Sunel Combrinck

Nimfe, Boomfeë, Elwe, Domina’s, Gruwels…..Fae. Vrees, angs, jagters….rebelle.
Hardloop. Wegkruip.
Dis die nalatenskap wat Lumi se ouers aan haar gelos het-om ‘n teiken vir ‘n wereld te wees waarvan sy waarskynlik nooit deel sal word nie. want sy sal nooit ‘n Volbloed kan word nie. En op sewentien, sal sy sterf. Nes sy dink sy’t nie’n rede om vir haar lewe te veg nie, ontmoet sy hom. Colden Breakspear, en skielik is hy net so belangrik vir haar soos hy vir twee van die sterkste faemonarge in Tïr na hoIGE is. Maar watter geheime steek hy weg? En wat het hulle ouers daarmee te doen?

Sunel Combrinck

R250.00

Available on back-order

Description